Tekste
September 6, 2020

wegsmeltliefde

hy was haar-eie-om-lief-te-hêvas-aan haar-naby-gehou-vasgeklouof armverte ver laat gaanmaar nooit te ver nie,want van almal in die hele wêreldmoes hy net hare weesasseblief-tog-niemand-anders-s'n-nie-net-hare. saans in die maanligterwyl sy haar verstaar het…
Tekste
Augustus 18, 2020

Commit to Shift

COMMIT TO SHIFT Die eeu-oue les is dat in enige situasie waarvan jy nie hou nie jy drie keuses het - jy kan dit aanvaar (en ophou kla!), jy kan…
Tekste
Augustus 16, 2020

Vorentoe!

My post-Coronamens is 'n boggerop. Ek voel erg onlekker sleg. Nie selfmoord-haatdraend sleg nie - net knaend en kwynend sleg. Saai en afgemaai. Want my lyf het van doodwerk in…
Tekste
Augustus 7, 2020

Genoeg is genoeg!

Ek begin voel of ek deur die mure van Covid wil hol, en deurbars aan die ander kant en net bly hol. Ver ver weg van retrenchments, en zoom meetings…
Tekste
Julie 29, 2020

Die put van onverbiddelike moeders

Ek wil na die Put van Onverbiddelike Moeders toe gaan, en my dors gaan les aan daardie swart gevrotte waters... tot ek leeggedrink is aan al my raas.   Ek wil by die afgrond…
Tekste
Julie 25, 2020

Gatvol!

Ek is vandag ernstig bekommerd. En gatvol! Gatvol gewerk, gatvol gezoom, gatvol tussen my mure gebly, gatvol vir my lessenaar in my kamer, gatvol vir statistieke en nuus en covid en…
Tekste
Julie 25, 2020

Die Man

Ekke wag vir 'n man. Nie 'n drol met tierlantyntjies en emmersvol halwe probeers wat agter blink fluweelgordyne en baie eiendomme weggesteek word nie, net 'n regte man. Een wie…
Tekste
Julie 18, 2020

OOR MUWWE WOORDE

Die sluk van woorde wat gesê moet word . . . waar gaan lê daardie woorde as dit nooit gepraat word nie? Die muf van trane wat nooit gehuil word…
Tekste
Julie 16, 2020

Lughawe-lewe

Ek begin die laaste paar dae serious ongemak in my lyf ervaar, asof daar 'n huilerigheid in my nerwe sit wat soos 'n reuse dwarsbaba lê en vastrap aan die…
Tekste
Junie 30, 2020

Papirusvrou

Ek het vanoggend mygatafgeskrik toe ek hierdie foto van myself sien. Hierdie papirusvrou wat so op-en-gedaan-moertoe-geleef lyk, soos 'n egiptenares wat 80 jaar deur die woestyn moes trek. Op die…
Tekste
Junie 28, 2020

Plant ‘n blomtuin in jou kop

Daar is net een plek in die hele wye wêreld wat net aan jouself behoort, en dis jou kop - jou gedagtes. Mens se hart is soos 'n wilde woestynperd,…
Tekste
Junie 27, 2020

Wind

Die wind waai vandag so hard dat dit my drome kan kom wegwaai. 'n Sidderplek wat nerwend knaag in gate van my hart, my aan my sleepses saligheid kom rondruk…
Tekste
Junie 23, 2020

Wanneer is genoeg uiteindelik genoeg?

So wanneer is genoeg uiteindelik genoeg? As jou rieme deurgeloop is en jou tong hang op die grond? Of jou woorde is op, jou knieë deurgekruip, jou hart uitgedop, jou…
Tekste
Junie 22, 2020

Die wonderlike blessing van mans in ons lewe

Daar is gifts wat in mans se lywe rondloop wat net lekkerder gegee kan word deur 'n man as deur 'n vrou - en ek praat nou nie van die…
Tekste
Junie 6, 2020

Gefok Maar Gefokus

(krrrrru taal, so blaai asb verby as jy 'n sensitiewe leser is, of vir my gaan preek daaroor) "GEFOK MAAR GEFOKUS." So eindig hierdie drie woorde hierdie week in my…
Tekste
Januarie 4, 2020

Oudtshoorn

Oudtshoorn My vriend Jaco Vorster is 'n dromer. Hy droom van mooi Mercedes Benze, 'n moderne ou huis met 'n Aga stoof en glasmure, net genoeg kamers dat die vrede…
Tekste
Januarie 4, 2020

My lekkerste lekker

My lekkerste lekker My lekkerste lekker is om in 'n bad te lê, met yang ylang en eucalyptus in die water, en my bril en 'n boek, en 'n kers,…
Tekste
Januarie 4, 2020

Jy

In my droomwêreld... In my droomwêreld die jaar wil ek 'n boyfriend hê. Een met 'n six-pack en plooitjies om die oë, en 'n brilletjie wat wys hy lees baie.…
Tekste
Januarie 4, 2020

Hierdie jaar…

Hierdie jaar... Hierdie jaar wat kom, wil ek met verwagting na die wêreld en sy skapelinge begin kyk. En soos 'n oningekleurde PNA Mandala-boek vir mense inkleurpotlode uitdeel - om…
Tekste
Januarie 4, 2020

Mygatafgeskrik…

Mygatafgeskrik.... Ek het vanoggend mygatafgeskrik toe ek hierdie foto van myself sien. Hierdie papirusvrou wat so op-en-gedaan-moertoe-geleef lyk, soos 'n egiptenares wat 80 jaar deur die woestyn moes trek. Op…
Tekste
Januarie 4, 2020

In my droomwêreld

In my droomwêreld... In my droomwêreld die jaar wil ek 'n boyfriend hê. Een met 'n six-pack en plooitjies om die oë, en 'n brilletjie wat wys hy lees baie.…