Hekelwoorde van my Hart
Oor die skrywer
Tania Smit woon in Oudtshoorn en is die ma van Julia en Adrian, twee pragtige twintigjariges wat hulle eie pad in die wêreld vind. Sy skryf oor die voel van haar lewe as reënboogkind, single dating in haar veertigs, haar vrese en oorwinnings, om gevat en gelos te wees, genoeg en te min te wees, en oor wyn en vure en kos en reis en ma-wees en menswees. Sy is ‘n dromer maar ook ‘n realis. Die woorde in hierdie bundel is haar storie, maar ook almal se storie.
HEKELWOORDE WINKEL
-
Bababers
R600,00 -
Trilogie van Hekelwoorde bundels
R600,00 -
Die Boek van Waarwoorde en Wenswoorde - SAGTEBAND
R250,00 -
Heelbers groot
R800,00 -
Stock
OutVrouwees boekesakkie
R150,00
Tia Carlyle
Tania Smit skryf asof dit my woorde & gedagtes is wat sy vasvang. Ek het die boek verslint en menigte trane gestort