Die tweede bundel, Heelword, deur die skrywer Tania Smit, almal individueel geteken en mooi verpak.
Heelword – SAGTEBAND
Original price was: R200,00.R180,00Current price is: R180,00.
Koop die tweede bundel, Heelword, deur die skrywer Tania Smit, almal geteken en individueel verpak.
Agterblad: Die eerlike manier waarop Tania in haar skrywes met haar eie, maar ook alle mense se gereelde en diepste emosies omgaan, het ʼn belangrike aar in lesers se gevoelslewens raakgeboor. Heelword is die tweede bundel uit die pen en lewe van die Oudtshoorn skrywer, Tania Smit. Haar eerste bundel, Hekelwoorde van my Hart, het in die bestek van twee jaar tot duisende boekverkope en volgelinge op sosiale media gelei, en is deur The South African Independent Publishers Awards aangewys as die mees inspirerende bundel van 2019. Van haar skryfstukke is ook tydens die KKNK van 2019 deur die geliefde wyle Paul Eilers voorgelees.
Availability: 40 in stock (can be backordered)