Ek het vanoggend mygatafgeskrik toe ek hierdie foto van myself sien. Hierdie papirusvrou wat so op-en-gedaan-moertoe-geleef lyk, soos ‘n egiptenares wat 80 jaar deur die woestyn moes trek. Op die rug van ‘n kameel. Sonder hoed. Sonder dak. Sonder lip-ice. En sonder sunscreen.
Hoe op aarde kan dit ek wees? Die denial het my oorval.
Hoe kan ek soveel plooie hê? Die skaamte het my oorweldig.
Welkom by die Hekelwoorde uitverkoping! As jou mandjie meer as R500 kos, ontvang jy 10% afslag. Elke dagboek, bundel en joernaal word geteken en mooi verpak.
Tania Smit – Hekelwoorde