Die Twaalf Rolle van Vrouwees verjaarsdagkalender is ’n spesiaal ontwerpte kalender vir Suid-Afrikaanse vroue. Die skrywerk fokus op twaalf uitgesoekte rolle wat ons as vroue elke dag in ons lewe uitleef, ongeag die aan- of afwesigheid van liefdesverbintenisse of gesinsverpligtinge. Die joernaal bestaan uit maklike en ryk stories vrouwees in Afrikaans vier, met lieflike nuutskeppings daarby.
Die pragtige kleurryke illustrasies is deur Glendine Chrisholm wat tans in Somerset-Wes woon. Besoek gerus haar gallery, Die Karoo Madonna Atelier.
ONS VERSEND BESTELLINGS MET VERJAARSDAGKALENDERS VANAF 25 NOVEMBER
















Reviews
There are no reviews yet.