Sale!
,

Verjaarsdagkalender: Twaalf Lewenslesse vir Vroue

Original price was: R200,00.Current price is: R180,00.

Availability: 125 in stock

Twaalf Lewenslesse vir Vroue is spesiaal ontwerpte joernaal vir Suid-Afrikaanse vroue, en fokus op die woorde wat ons help bemagtig om as die beste weergawe van onsself te leef, maar ook binne ons eie roeping, ons eie omstandighede en ons eie waarhede. Die kalenderbestaan uit maklike en ryk stories wat vrouwees in Afrikaans vier, met lieflike nuutskeppings daarby. Die illustrasies is lynsketse wat gedoen is deur Maritha van Amerom, ‘n Suid-Afrikaanse kliniese sielkundige, kunstenaar, juwelier sowel as kunsdosent wat tans in Nederland woon.

ONS VERSEND BESTELLINGS MET VERJAARSDAGKALENDERS VANAF 25 NOVEMBER

 

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!
Scroll to Top