Sale!
,

Joernaal: TWAALF LEWENSLESSE VIR VROUE

Original price was: R300,00.Current price is: R250,00.

Availability: 90 in stock

Categories: ,

Twaalf Lewenslesse vir Vroue is spesiaal ontwerpte joernaal vir Suid-Afrikaanse vroue, en fokus op die woorde wat ons help bemagtig om as die beste weergawe van onsself te leef, maar ook binne ons eie roeping, ons eie omstandighede en ons eie waarhede. Die joernaal bestaan uit maklike en ryk stories en aanhalings wat vrouwees in Afrikaans vier, met lieflike nuutskeppings daarby. Die illustrasies is lynsketse wat gedoen is deur Maritha van Amerom, ‘n Suid-Afrikaanse kunstenaar, juwelier sowel as kunsdosent wat tans in Nederland woon.

Die joernaal is ‘n A5 hardeband en bestaan uit twaalf lewenslesse met pragtige illustrasies, en lyntjiesbladsye.

“Hierdie joernaal is meer as net ‘n neerskryfplek; dit is ‘n roepstem vir vrouens om daagliks dapper en met oortuiging hulself te bly koester en eer.”

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!
Scroll to Top