Sale!
,

Joernaal: TWAALF ROLLE VAN VROUWEES

Original price was: R300,00.Current price is: R260,00.

Availability: 123 in stock

Categories: ,

Twaalf Rolle van Vrouwees is ’n spesiaal ontwerpte joernaal vir Suid-Afrikaanse vroue. Die skrywerk fokus op twaalf uitgesoekte rolle wat ons as vroue elke dag in ons lewe uitleef, ongeag die aan- of afwesigheid van liefdesverbintenisse of gesinsverpligtinge. Die joernaal bestaan uit maklike en ryk stories vrouwees in Afrikaans vier, met lieflike nuutskeppings daarby.

Die pragtige kleurryke illustrasies is deur Glendine Chrisholm wat tans in Somerset-Wes woon. Besoek gerus haar gallery, Die Karoo Madonna Atelier. Die illustrasies kan ook op hierdie platform bestel word as A3 afdrukke.

Die joernaal is ‘n A5 hardeband en bestaan uit twaalf rolle van vrouwees met pragtige illustrasies, en lyntjiesbladsye.

Hierdie dagboek is meer as net ‘n neerskryfplek; dit is ‘n roepstem vir vrouens om daagliks dapper en met oortuiging hulself te bly koester en eer.

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

error: Content is protected !!
Scroll to Top