Sale!
Swart A5 joernaal met ligte grys druk
R105.00 R70.00
So wees profound, eerlik, dapper. Weet waarvoor jy staan. Ken jou geur. Jou essence. Jou wierook. Jou hierwees. Jou mirre. Jou agterbly. En strooi dit mildelik oor jou journey. Jou dae. Jou mense. Jou liefhê
Out of stock
Ria Mellema –
my dogter het hasr boek vir my geleeen om te lees . ek het dit so geniet my man oorlede na 52jr van saamwees en dit is die eerste kerr wat ek gehuil het soos ek gelag het bestel nou een wat ek vir n vrienfin eil gee dsnkie Tania
Yolande Toerien –
Super!