Heelbers groot

R800,00

‘n Yslike koesterkombers van sagte fleece materiaal. Die kombers is 2,6m by 1,45m groot, so jy kan al jou kinders en jou hele familie saam met jou warm hou, en word verpak in ‘n pragtige bon-bon/buff wat jy apart kan gebruik (sien addisionele fotos) .

Availability: 3 in stock

Dimensions 2600 × 1450 cm
error: Content is protected !!
Scroll to Top