Dagwoorde 2026 is spesiaal ontwerpte dagboek vir Suid-Afrikaanse vrouens. Hierdie jaar is die fokus op Lewenslesse vir Vroue – die woorde wat ons help bemagtig om as die beste weergawe van onsself te leef, maar binne ons eie roeping, ons eie omstandighede, en ons eie waarhede. Die dagboek bestaan uit maklike en ryk stories en aanhalings wat vrouwees in Afrikaans vier, met lieflike nuutskeppings daarby. Die illustrasies is lynsketse wat gedoen is deur Maritha van Amerom, ‘n Suid-Afrikaanse kunstenaar, juwelier sowel as kunsdosent wat tans in Nederland woon.
Die dagboek is ‘n A5 hardeband dagboek, en bestaan uit een bladsy per dag, met ‘n jaarbeplanner sowel as weekbeplanner. Daar is ook ruim voorsiening vir krabbels, notas en aantekening. Vir meer vryheid word geen spesifieke tydgleuwe aangedui by die voorsiening vir afsprake nie.
“Hierdie dagboek is meer as net ‘n neerskryfplek; dit is ‘n roepstem vir vrouens om daagliks dapper en met oortuiging hulself te bly koester en eer.”
2026 Hekelwoorde Dagboek – MAANLIGTUIN voorblad – Twaalf Lewenslesse vir Vroue
Original price was: R360,00.R30,00Current price is: R30,00.
NB: PRE-ORDER (dagboeke word hier bespreek, maar eers vanaf middel November na jou toe versend)
Dagwoorde 2026 is spesiaal ontwerpte hardeband dagboek vir Suid-Afrikaanse vrouens. Hierdie jaar is die fokus op Twaalf Lewenslesse vir Vroue – die woorde wat ons moet hoor om ons te help bemagtig om in ons eie lewe as die beste weergawe van onsself te leef, maar binne ons eie roeping, ons eie omstandighede, en ons eie waarhede. Die dagboek bestaan uit maklike en ryk stories en aanhalings wat vrouwees in Afrikaans vier, met lieflike nuutskeppings daarby. Die illustrasies is lynsketse wat gedoen is deur Maritha van Amerom, ‘n Suid-Afrikaanse kunstenaar, juwelier sowel as kunsdosent wat tans in Nederland woon.
Out of stock
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.


















Reviews
There are no reviews yet.