Hi Jeanne – jissie ek is so jammer! Ons het juis die font reeds groter gemaak as meeste boeke, omdat ek besef hoe moeilik dit is om ‘n boek met ‘n klein font te lees. Ek twyfel of die uitgewers bereid sal wees om dit nog groter te lyk, want dis reeds buite die norm, maar ek sal definitief dit met hulle bespreek en hulle insette kry. Baie dankie vir jou boodskap. Groete, Tania
Tania, ek vra nou mooi beleefd dat jy die letters groter en donkerder maak so dat ek dit makliker kan lees. Ek sit hier met n vergrootglas!.