All Posts By

Tania Smit

Die Man

Ekke wag vir ‘n man. Nie ‘n drol met tierlantyntjies en emmersvol halwe probeers wat agter blink fluweelgordyne en baie eiendomme weggesteek word nie, net ‘n regte man. Een wie…

Read More

Pyn

Daar is geen kortpaaie verby pyn of hartseer nie. Nie ‘n onderdeur of ‘n langsaan of bo-oor of sylangs link verby nie. Jy kan probeer, natuurlik kan jy.En jy mag!…

Read More

Lughawe-lewe

Ek begin die laaste paar dae serious ongemak in my lyf ervaar, asof daar ‘n huilerigheid in my nerwe sit wat soos ‘n reuse dwarsbaba lê en vastrap aan die…

Read More

Papirusvrou

Ek het vanoggend mygatafgeskrik toe ek hierdie foto van myself sien. Hierdie papirusvrou wat so op-en-gedaan-moertoe-geleef lyk, soos ‘n egiptenares wat 80 jaar deur die woestyn moes trek. Op die…

Read More

Wind

Die wind waai vandag so hard dat dit my drome kan kom wegwaai. ‘n Sidderplek wat nerwend knaag in gate van my hart, my aan my sleepses saligheid kom rondruk…

Read More

Gefok Maar Gefokus

(krrrrru taal, so blaai asb verby as jy ‘n sensitiewe leser is, of vir my gaan preek daaroor) “GEFOK MAAR GEFOKUS.” So eindig hierdie drie woorde hierdie week in my…

Read More
error: Content is protected !!