All Posts By

Tania Smit

wegsmeltliefde

hy was haar-eie-om-lief-te-hêvas-aan haar-naby-gehou-vasgeklouof armverte ver laat gaanmaar nooit te ver nie,want van almal in die hele wêreldmoes hy net hare weesasseblief-tog-niemand-anders-s’n-nie-net-hare. saans in die maanligterwyl sy haar verstaar het…

Read More

Vorentoe!

My post-Coronamens is ‘n boggerop. Ek voel erg onlekker sleg. Nie selfmoord-haatdraend sleg nie – net knaend en kwynend sleg. Saai en afgemaai. Want my lyf het van doodwerk in…

Read More

Gatvol!

Ek is vandag ernstig bekommerd. En gatvol! Gatvol gewerk, gatvol gezoom, gatvol tussen my mure gebly, gatvol vir my lessenaar in my kamer, gatvol vir statistieke en nuus en covid en…

Read More
error: Content is protected !!