
Ek het vanoggend mygatafgeskrik toe ek hierdie foto van myself sien. Hierdie papirusvrou wat so op-en-gedaan-moertoe-geleef lyk, soos ‘n egiptenares wat 80 jaar deur die woestyn moes trek. Op die…
Ek het vanoggend mygatafgeskrik toe ek hierdie foto van myself sien. Hierdie papirusvrou wat so op-en-gedaan-moertoe-geleef lyk, soos ‘n egiptenares wat 80 jaar deur die woestyn moes trek. Op die…
Daar is net een plek in die hele wye wêreld wat net aan jouself behoort, en dis jou kop – jou gedagtes. Mens se hart is soos ‘n wilde woestynperd,…
So wanneer is genoeg uiteindelik genoeg? As jou rieme deurgeloop is en jou tong hang op die grond? Of jou woorde is op, jou knieë deurgekruip, jou hart uitgedop, jou…
(krrrrru taal, so blaai asb verby as jy ‘n sensitiewe leser is, of vir my gaan preek daaroor) “GEFOK MAAR GEFOKUS.” So eindig hierdie drie woorde hierdie week in my…
Recent Comments