Monthly Archives

Jan 2020

Oudtshoorn

Oudtshoorn My vriend Jaco Vorster is 'n dromer. Hy droom van mooi Mercedes Benze, 'n moderne ou huis met 'n Aga stoof en glasmure, net genoeg kamers dat die vrede...
Read More

Jy

In my droomwêreld... In my droomwêreld die jaar wil ek 'n boyfriend hê. Een met 'n six-pack en plooitjies om die oë, en 'n brilletjie wat wys hy lees baie....
Read More

Hierdie jaar…

Hierdie jaar... Hierdie jaar wat kom, wil ek met verwagting na die wêreld en sy skapelinge begin kyk. En soos 'n oningekleurde PNA Mandala-boek vir mense inkleurpotlode uitdeel - om...
Read More

Mygatafgeskrik…

Mygatafgeskrik.... Ek het vanoggend mygatafgeskrik toe ek hierdie foto van myself sien. Hierdie papirusvrou wat so op-en-gedaan-moertoe-geleef lyk, soos 'n egiptenares wat 80 jaar deur die woestyn moes trek. Op...
Read More
error: Content is protected !!